Laas opgedateer 2 Desember 2024
BANKBESONDERHEDE:
Naam van Rekening: KSK Koöperatiewe Bank Beperk
Rekeningnommer: 406 009 2627
Bank: Absa Bank
Takkode: 632005
(Dit is belangrik om die korrekte verwysing te gebruik)
KSK Koöperatiewe Bank Beperk bied aan sy kliente die volgende Rente Koerse op Vaste Deposito’s
Bedrag | R0 – R99,999 | R100,000 + | ||
Vaste termyn | ||||
3 tot 11 maande | 6.21 | % | 6.98 | % |
Effektiewe opbrengs | 6.39 | % | 7.21 | % |
12 tot 23 maande | 6.59 | % | 8.15 | % |
Effektiewe opbrengs | 6.79 | % | 8.46 | % |
24 tot 35 maande | 6.98 | % | 8.53 | % |
Effektiewe opbrengs | 7.21 | % | 8.87 | % |
36 tot 47 maande | 8.15 | % | 8.92 | % |
Effektiewe opbrengs | 8.46 | % | 9.29 | % |
48 tot 59 maande | 8.53 | % | 9.31 | % |
Effektiewe opbrengs | 8.87 | % | 9.72 | % |
60 maande | 9.31 | % | 10.09 | % |
Effektiewe opbrengs | 9.72 | % | 10.57 | % |
Die Effektiewe opbrengs word verdien indien rente maandeliks gekapitaliseer word
Koerse op Spaar Rekenings
Gewone Spaar | 2.81% | |
Beperkte Spaar | 3.38% | Minimum saldo: R500 |
Teiken Spaar | 7.32% | 24 maande |
Alle koerse is gekoppel aan die prima uitleenkoers van ABSA Prima koers tans 11.25%
Eiendom | Prima + 4% tot 6% | Afhangende van risiko profiel |
Persoonlik | Prima + 4% tot 6% | Afhangende van risiko profiel |
Finansiering rekening | Debiet saldo | Prima + 4% tot 6% |
Krediet saldo | 2.82% |
Fooie struktuur
Transaksie | Fooi
|
||||||||||
Maandelikse fooi: | Geen | ||||||||||
Kontant | |||||||||||
Kontant onttrekking – by KSK:
Kontant deposito fooi – by KSK: |
1%
R7.00 + 1.45% p/R100 |
||||||||||
Toonbank transaksies / elektroniese betalings /
Staande instruksies |
|||||||||||
KSK na KSK | Gratis | ||||||||||
KSK na eksterne bank | R 15.00 | ||||||||||
Onmiddelike Beskikbaarmaking | R60.00 | ||||||||||
Staat navrae | ||||
1ste staat per maand: | Gratis | |||
Addisionele state: | R5.00 | |||
Saldo navrae: | Gratis | |||
Kennisgewings/state aanstuur | |||
Sms: | R 5 | ||
E-pos: | R 5 | ||
Lenings |
|||
Noodlening: Heffing 15% | |||
Persoonlike lenings:
Intree fooi 0.5%, Min R200, Maks R1,000 R 20.00 Maandelikse fooi |
|||
Verband Lenings:
Intree fooi 0.5%, Min R1 500, Maks R5,000 R20.00 Maandelikse fooi |
|||
Ander | |||
Testamente opstel en bewaar: | Gratis | ||
Boedelbereddering:
3.5% van boedelwaarde, met ‘n minimum van R3,000 |
|||
Kerke en skole: | Geen fooie | ||
Beperkte Spaar:
Dieselfde fooie as hier bo + R5 per transaskie |
|||