Lidmaatskap

Lidmaatskap word beperk tot persone wie kwalifiseer binne die gemeenskaplike band van die Koöperasie.
Die gemeenskaplike band van die Koöperasie is beperk tot lede (ingesluit hul gades en kinders), inwoners, werkers en belanghebbendes van Kleinfontein Aandeleblok (Eiendoms) Beperk (“KA Bpk”). ‘n Belanghebbende kan slegs persone, organisasies, klubs en ander regsentiteite wees wat KA Bpk en KSK finansieel ondersteun in die ontwikkeling en uitbouing van die Kleinfontein Afrikaner Gemeenskap.
Lidmaatskap is gebonde aan die opneem van die minimum voorgeskrewe aandele.

Meer inligting

Klein bo

KSK sal u graag verder tot diens wil wees. Skakel ons gerus vir meer inligting, of ons reel ‘n konsultasie met u.

Kontak my